Thursday, January 22, 2009

Camping TOUR

nou praat julle my taal se net waar en waneer dan is ek daar ek dink meer ons moet MAPUTO doen daar is baie om te doen en is baie mooi of SWAZILAND dis ook cool maar nie kaap nie come on people make like riaan's ST and FOCUS!!!!!!!!!!! ons moet uit die land gaan rerig dis die enigste oppsie die kaap is boring hello...

1 comment:

Irene said...

What's boring about the Cape? Gillian