Thursday, January 22, 2009

2010 TOUR

Dit is alles goed en wel maar ek het ook 'n voëltjie hoor fluit dat Percy en Riaan dit gaan organiseer. Ek stem vir die Kaap want daar is baie wynroetes en ander goed wat ons kan gaan sien. Maputo is ook reg maar seker plekke het jy defnitief 'n 4 x 4 nodig en dit is nie namibia se 4 x 4 nie dit is regtig 4 x 4. Piet het ook self genoem dat daar nie regtig iets in mosambiek/swaziland is om te sien nie.

So ja kom mense dat ons op Riaan en Percy se nekke lê om te begin met die reëlings. Kyk ons het mos nog ons experts wat die namibia trip georganiseer het. So Percy en Riaan het geen verskonings nie.

1 comment:

Irene said...

the birdie told me Norman is organising. Gillian